Skip to product information
1 of 1

Paris Cat by Dianne Hofmeyr & Piet Grobler

Paris Cat by Dianne Hofmeyr & Piet Grobler

Condition
Regular price £1.25
Regular price £7.99 Sale price £1.25
Sale Sold out

Out of stock

Paris Cat

Author(s): Dianne Hofmeyr & Piet Grobler
Pub: Tiny Owl
Pack Qty: 40 (Paperback)
ISBN: 9781910328590 - New

279mm x 229mm x 2mm

Publication: 8 July 2020

Pages: 0

Kiets is anders as die ander katte in die agterstrate van Parys. Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit. Selfs wanneer ander nie in haar glo nie. Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad waar sy die aande om dans en sing. Op haar reis ontmoet sy die legendariese Édith Piaf en Josephine Baker. Kort voor lank is sy ook beroemd. Maar is dit regtig die lewe wat sy wil hé? Katte het bowenal nege lewens, jy weet ...Dianne Hofmeyr is een van Suid-Afrika se voorste kinderboekskrywers wat met verskeie pryse vereer is, insluitend die Sanlam Goue toekenning vir jeugliteratuur, wat sy al meer as een keer ontvang het. Haar boeke is in 18 tale vertaal.Piet Grobler is 'n bekende, veel bekroonde Suid-Afrikaanse illustreerder en skrywer van meer as tagtig boeke vir kinders.

View full details